Afrikaans
Geen 0/16 (T)
75 Minute

13 Oktober

11:30

14 Oktober

20:30

15 Oktober

15:30
R100–150 | R180 by die deur

Die Van der Merwes lyk soos ’n doodnormale middeljarige paartjie. Daar is net een kinkel in die kabel … Johan van der Merwe is ’n reeksmoordenaar. Elsa en Johan word onkant gevang wanneer hul dogter haar nuwe kêrel, Hugo, onverwags een Sondagmiddag by die huis aanbring en een van Johan se slagoffers ontsnap. Hugo besef vinnig als is nie pluis by sy “aanstaande” skoonouers nie.

Oorspronklik ontwikkel by die Première Teaterfees 2022

Met Mia van der Merwe, Minke Marais, Graeme Watson, Nichola Viviers, Jean du Plessis, Damian de Villiers, Trompie Booysen en Gita Fourie.

Vervaardigers Jean du Plessis en Gita Fourie

Skrywer Gita Fourie

Regisseur Jean du Plessis

Verhoogbestuurder  Heather Lawson

Assistent-verhoogbestuurder Izette Blignaut

Stelontwerp Jean du Plessis