Afrikaans, Engels
OB
90 Minute

12 Oktober

19:30

14 Oktober

20:00
R60 | R70 by die deur

2023 | Suid-Afrika, Denemarke

In ’n Suid-Afrikaanse woestynlandskap word die wêreld se grootste radioteleskoop gebou. !AITSA bring spirituele oerkennis en hierdie moderne wetenskap bymekaar. Dit handel oor die mense van die Groot-Karoo se soeke na betekenis in die eindelose duisternis wat ons omring.

Regisseur Dane Dodds 

Kinematograwe Adriaan de la Rey, Dane Dodds