Alan Committie: Love Factually

Engels
Geen o.16
80 Minute

9 Oktober

20:00

10 Oktober

20:00
R140 | R170 by die deur

Die ster van Defending the Caveman is steeds doenig met die “battle of the sexes and exes”. Onder die vergrootglas is maatsoek-apps, Jammer Jannie-WhatsApp-boodskappe en hoe om te oorleef as ’n postmoderne metro-kwasi-dexi-semi-multi-manoseksuele persoon. Die kille werklikheid is nie ’n romantiese komedie nie, maar dalk is Hugh Grant tog die antwoord op al ons diep vrae oor die liefde.

Met: Alan Committie