all my ex-lovers are dead

Engels
OB 13 (T, S)
60 Minute

11 Oktober

18:00

13 Oktober

18:00

15 Oktober

15:00
R120-R150 | R150-R180 by die deur

‘n Vars, snaakse en eerlike blik op liefde en verhoudings deur die samesnoering van vertelkuns, klanklandskappe en multi-media-projeksies. Ontmoet die hoopvolle en verwonderde They. They het nie juis ’n goeie romantiese geskiedenis nie, maar eerlikwaar, wie hét? They vertel vir ons oor e.e. cummings, hoe om nié jou oneindige liefde op ’n stemboodskap te verklaar nie en wat ons maak met die liefde wat oorbly ná al ons bemindes weg is.

Met Maria Vos 

Regisseur en skrywer Dara Beth 

Musiek Denise Onen 

Verhoogbestuur Michaela Nightingale 

Videograaf Cornè van Rensburg