Aletta is maar ’n eenvoudige meisie wat nog altyd net wou perform. Hierdie nuwe eenvroustuk bied ’n teer blik op haar lewe, maar daar is ook baie om oor te lag – van hoe sy op tienjarige ouderdom verslaaf geraak het aan Aromat tot hoe sy onlangs hondsdolheid oorleef het!