ANGLO ANGST

Afrikaans, Engels
OB 16 (T)
40 Minute

9 Oktober

12:00

10 Oktober

22:00

11 Oktober

20:30
R80 | R100 by die deur

Shakespeare se Romeo & Juliet word Romeo en Johanna: Die Anglo-Boereoorlog-weergawe in dié mal musical van Estefan Coetzee, ’n nuwe regisseur op die toneel wat uitblink in eksperimentele teater. Maar met die laaste kleedrepetisie loop alles skeef: Twee akteurs daag nie op nie, die verhoogbestuurder kry die intrektyd heeltemal verkeerd, en nou begin die kerk oor ’n halfuur in die lab. Hulle sal die hele ding moet Mickey Mouse. 

Met: Nichola Viviers, Mia van der Merwe, Jordyn Linklater, Thalia Alberts, Izette Blignaut, Vihann van Rooyen, Zoë-blu Mottram 

 

Regisseur, vervaardiger en skrywer 

Gita Fourie 

Stelontwerp, kostuums Anri van 

Helsdingen, Thalia Alberts 

Beligtingsontwerp Caitlin Gordon 

Musiek Vihann van Rooyen 

Verhoogbestuur Gita Fourie