Andre Schwartz – Any Dream Will Do: My pad met Webber

Meertalig
80 Minute

10 Oktober

14:00

12 Oktober

14:00

13 Oktober

20:00
R185-R235 | R215-R265 by die deur

’n Musiekgedrewe aanbieding waarin Schwartz uitbrei oor sy musikale verhouding met Andrew Lloyd Webber. Van die komponis se rolle wat hy al gesing het tot dié wat hy van die hand gewys het, en ook hoe hy elke vertoning ervaar het, word in die kollig geplaas. Schwartz vermaak met sang, lewenslesse en insigte oor sy verhouding met Webber, wat soms maar wipplank ry. Intens en misterieus, soos die musiek wat hulle saamweef.

Met: André Schwartz en Mauritz Lotz

Musiekregisseur Bryan Schimmel

Skrywer André Schwartz