ARGITEKTONIESE WANDELING: ROETE 2: OM DIE BRAAK

Afrikaans, Engels

10 Oktober

17:00

12 Oktober

10:00
17:00

14 Oktober

17:00

Vertrek vanaf Erfurthuis

R60

Wil jy self beleef hoe opwindend- interessant geboue die storie van ’n dorp kan vertel? Die kultuurhistorikus Matilda Burden sal jou met ander oë laat kyk na die hart van die Eikestad met sy argitek- toniese juwele. Twee verskillende roetes word aangebied op alternatiewe dae.

Met: Matilda Burden