Meertalig
Geen o.16 (T)
27 Minute

7 Oktober

16:00

9 Oktober

17:00
Gratis

Drie jaar ná die dood van haar lieflingkind, Elouise, begin Mara om ritualisties elke dag ’n bietjie van haar oorlede dogter se as te eet.

Met: Roeline Daneel, Neels van Jaarsveld, Kate Haumann, Lika Els

Regisseur en skrywer Nisa Hockey