Ateljeebesoek: Johan Swart

Meertalig

8 Oktober

09:00
10:00
11:00

9 Oktober

09:00
15:00
17:00

Johan Swart Ceramics, Winkel 5, Blok C, The Woodmill-leefstylsentrum, Vredenburgstraat, Devonvallei

R15

Wielgegooide items van erdewerk en porseleinklei word met handboutegnieke gekombineer om werke te produseer waarin daar ’n fyn balans in vorm, funksie, kleur en tekstuur is. Dit steun op die Japannese filosofie van wabi-sabi, wat skoonheid definieer as onvolmaak, onbestendig en onvolledig.