Ateljeebesoek: Marianne Burger

Meertalig

12 Oktober

12:00
13:00
14:00

14 Oktober

12:00
13:00
14:00

Huis 4, Patrysvlei-landgoed, Libertas- plaas (Van Reedestraat-verlenging)

R15

Burger skilder tans hoofsaaklik landskappe en voëls in hulle fynbosomgewing. Sy werk met olie op linne en wit doek, maar ook met lino-, droëpunt- en etsafdrukke. In haar plaasateljee bied sy kunsklasse aan in olieverf en drukmetodes.