Ateljeebesoek: Marié Stander

Meertalig

9 Oktober

12:00
13:00
14:00

10 Oktober

15:00
16:00
17:00

Ostaralaan 47, Jamestown

R15

Stander verbeeld die stories van Jamestown se mense wat om haar woon, dikwels met objekte wat sosiale en maatskaplike kommentaar lewer. Haar figuratiewe werk is lewensgroot en sy gebruik meestal houtskool met kleurryke elemente in ink of pastel, wat kontrasteer met die spel tussen lig en donker.