Ateljeebesoek: Maritza Breitenbach

Meertalig

11 Oktober

12:00
13:00
14:00

Maritza Breitenbach Art Studio, Rusten- berg-wynlandgoed, Rustenbergstraat

R15

’n Kleurryke klank-en-kunstentoonstelling deur Breitenbach en leerlinge van die Hoërskool Lückhoff – met kunsskeppings, bronsbeeldhouwerk, sang- en instrumentele klanke, en versnaperinge in die skaduwee van groot ou akkerbome.