Ateljeebesoek: Marlene von Dürckheim

Meertalig

11 Oktober

12:00
13:00
14:00

Speciosastraat 4, Paradyskloof

R15

Marlene se ateljee is waar sy vertroosting en inspirasie vind vir die abstrakte stillewes wat sy in olie op doek skilder. Sy word gemotiveer deur die stil oomblikke wat sy vind om met die toeskouer te deel.