Ateljeebesoek: Paddy Bouma

Meertalig

10 Oktober

09:00
10:00
11:00

11 Oktober

09:00
10:00
11:00

Waterhof-plaas, Jonkershoek

R15

In die dakateljee van hulle plaashuis in die Jonkershoekvallei skilder Bouma die omliggende landskap wat sy oor die afgelope 50 jaar geskep het, maar ook stillewes van interessante voorwerpe in hulle huis. Olieverf is haar gekose medium.