Ateljeebesoek: Paula van Coller-Louw

Meertalig

11 Oktober

12:00
13:00
14:00

15 Oktober

09:00
10:00
11:00

Bosch-en-dalstraat 20, Karindal

R15

Haar kuns en lewe is gevul met plante. Paula se kunstenaarstuin beeld die intieme verhouding uit tussen haar tuinervarings en gedagtes. Haar olieverfskilderye het ’n diep gevoel van hoop, aanpasbaarheid en ontluiking.