Ateljeebesoek: Rose Namubiru Kirumira

Meertalig

10 Oktober

09:00
10:00
11:00

15 Oktober

12:00
13:00
13:00

Buitekringstraat 23 , Dalsig, Stellenbosch

R15

In dr. Kirumira se werke word mediums soos houtsnee, geklopte metaal en gestikte kartonmateriaal gekombineer. Die verwerking van huishoudelike materiaal is vir haar belangrik, aangesien dit ’n skakel vorm tussen kulturele ruimtes (Uganda en Suid-Afrika) wat gedurig as gedeelde verhale na vore kom.