Ateljeebesoek: Rudolf Gouws

Meertalig

12 Oktober

11:00

Bergboschstraat 1, De Bosch-landgoed

R15

Gouws se werke sluit in realistiese beelde van familie en vriende, musiekinstrumente wat bespeel word, en ’n reuseverkleurmannetjie. Sy beelde word deur die Stellenbosch Art Foundry gegiet.