Ateljeebesoek: Sharlé Matthews

Meertalig

10 Oktober

09:00
10:00
11:00

15 Oktober

09:00
10:00
11:00

Lieberheim-kompleks 9, Paradyskloof

R15

Sharlé verken die mediums van beeldhouwerk, assemblage, skilderkuns en collage. Sy beskryf haar ateljee as ’n geordende chaos waar die skeppingsproses aangewys word deur spel, kreatiwiteit en verkenning.