Ateljeebesoek: Strijdom van der Merwe

Meertalig

13 Oktober

09:00
10:00
11:00

IS Art-galery, Dorpstraat 138

R15

As landkunstenaar gebruik Van der Merwe natuurlike materiale uit sy omgewing wat in vorms gerangskik word, en dan met verloop van tyd weer deur die landskap opgeneem word. Al wat van die vlietende werke agterbly, is dokumentasie. Die kunstenaar lewer twee aanbiedings van 30 minute elk by die IS Art-galery.