Ateljeebesoek: Trude Gunther

Meertalig

10 Oktober

15:00
16:00
17:00

14 Oktober

09:00
10:00
11:00

skirt.studio, Alexanderstraat 44

R15

Gunther se werk is geborge in die narratiewe van die menslike toestand. Deur die ekspressionistiese aanwending van olie op doek – of houtskool en ink op papier – verspoel die grense tussen die psigologiese en anatomiese. Die getekstureerde oordrag van idees openbaar Trude se gevoelens en bekommernisse oor die epog van die absurde waarin sy voel ons bestaan.