Ateljeebesoek: Vernon Swart

Meertalig

9 Oktober

12:00
13:00
14:00

13 Oktober

12:00
13:00
14:00

Dennesigstraat 10

R15

Gevoelvolle see- en landskappe beeld die interaksie tussen dramatiese wolke en die land of water uit. Vernon gebruik hoofsaaklik akriel op doek of akriel en pastel op papier. Sy ateljee is in sy eeu oue huis op Stellenbosch.