Ateljeebesoeke by kunstenaars: Andries Gouws

Visuele Kuns
Meertalig
60 Minute

29 September

15:00
16:00

30 September

15:00
16:00

4 Oktober

15:00
16:00

5 Oktober

15:00
16:00
R30 per ateljee

Andries se werk pas in ’n realistiese skildertradisie. Hy probeer alledaagse – dikwels banale – voorwerpe en tonele op so ’n manier weergee dat die kyker met nuwe aandag daarna kyk. Die fokus is op komposisie, kleur en veral die manier waarop lig op voorwerpe val.