Ateljeebesoeke by kunstenaars: Ingrid Winterbach

Visuele Kuns
Meertalig
60 Minute

29 September

15:00
16:00

30 September

15:00
16:00

4 Oktober

15:00
16:00

5 Oktober

15:00
16:00
R30 per ateljee

Volgens Ingrid is haar werk nie realisties nie, hoewel dit figuratief is. Sy maak gebruik van ’n ekspressiewe kwashaal en ekspressiewe vervorming van die figure en voorwerpe. Die werk is dikwels speels en tong-in-die-kies, sy leen graag van ander skilders, en sy gebruik meermale geskrewe teks saam met die figuratiewe elemente.