Ateljeebesoeke by kunstenaars: Lukas Stander  

Visuele Kuns
Meertalig
60 Minute

3 Oktober

12:00
13:00
14:00
R30 per ateljee

Lukas, ’n voltydse fotograaf van Stellenbosch, het sy liefde vir fotografie op 13 ontdek. Hy verkies visuele beelde bo woorde as sy kommunikasiemiddel en spesialiseer in portrette en landskap­fotografie. Sy aangrypende portrette vang die essensie van sy onderwerpe vas, terwyl sy verbluffende landskappe kykers na verre plekke wegvoer. Sy werk het al in tydskrifte, galerye en aanlyn publikasies verskyn.