Ateljeebesoeke by kunstenaars: Marinda du Toit

Visuele Kuns
Meertalig
60 Minute

1 Oktober

09:00
10:00
11:00

2 Oktober

09:00
10:00
11:00

3 Oktober

09:00
10:00
11:00
R30 per ateljee

Marinda woon in ’n ateljee eerder as wat sy ’n ateljee in haar huis het. Sy werk met gevonde objekte en gevonde papier. Een vertrek is vol growwe, vuilerige objekte en gereedskap, en nog een vol papier­collages, en in die somer dien die stoep ook as ateljee. Haar werk bestaan uit karakters, beelde en poppe met ’n narratief waarin die kyker ’n aanknopingspunt sal vind met die geskiedenis en betekenis van die oorspronklike objekte.