Trude is ’n kontemporêre visuele kunstenaar, uitvoerende kunstenaar, stemkunstenaar en illustreerder. Sy werk hoofsaaklik in tuis- en tuinateljees in die Jonkershoekvallei en haar werk draai rondom ’n prosesgedrewe kognitiewe, komplekse en konseptuele dekonstruksie in verskillende mediums.