Ateljeebesoeke: Roete 1

Meertalig
180 Minute

9 Oktober

09:00

Ryneveldstraat Parkeer-en-Pendel

R60

Ateljeebesoeke by die Toyota US Woordfees is ’n nuwe inisiatief wat feesgangers toegang gee tot plaaslike kunstenaars se skeppende ruimte. Hierdie roetekaartjie sluit ateljeebesoeke aan die volgende kunstenaars in:

Keith Dietrich & Heléne van Aswegen, Strijdom van der Merwe en Stephen Rautenbach.