Ateljeebesoeke: Roete 2

Meertalig
180 Minute

11 Oktober

11:00

Ryneveldstraat Parkeer-en-Pendel

R160

Ateljeebesoeke by die Toyota US Woordfees is ’n nuwe inisiatief wat feesgangers toegang gee tot plaaslike kunstenaars se skeppende ruimte. Hierdie roetekaartjie sluit ateljeebesoeke aan die volgende kunstenaars in:

Trude Gunther, Jacques Buys en Vernon Swart