Ateljeebesoeke: Roete 5

Meertalig
180 Minute

14 Oktober

10:00

Kochstraat Parkeer-en-Pendel

R60

Ateljeebesoeke by die Toyota US Woordfees is ’n nuwe inisiatief wat feesgangers toegang gee tot plaaslike kunstenaars se skeppende ruimte. Hierdie roetekaartjie sluit ateljeebesoeke aan die volgende kunstenaars in:

Marianne Burger, Rudolf Gouws en Johan Swart.