Ateljeebsoek: Stephen Rautenbach

Meertalig

12 Oktober

12:00
13:00
14:00

14 Oktober

12:00
13:00
14:00

Stephen Rautenbach Studio Gallery, Kerkstraat 44

R15

Rautenbach se beeldhouwerk in tydlose brons wissel in grootte van miniatuur tot monumentaal. Hy put inspirasie uit die natuur, literatuur, mitologie en verse. Buiten die beeldhouwerke is daar is ook ’n aantal klassieke portrette en naakstudies te sien.