In hierdie intieme musiekprogram van lieflike klanke en stories verken die opkomende musikant en skrywer Augusta Zietsman die kompleksiteite van verhoudings en temas soos spyt, hartseer en die stryd om te laat gaan. Sy glo wel van lekker huil kom lekker lag – kom luister saam na dié snaakse stories en hartseer liedjies.