Beethoven String Quartets: The beginning and the end

Meertalig
90 Minute

15 Oktober

19:00
R165-R190 | R195-R220 by die deur

Vier van ons land se voorste strykers span saam in die Amici-strykkwartet, wat wyd beskou word as een van die beste kamermusiek-ensembles. Sedert die stigting van Amici in 2006 het hulle al opgetree by die prestigeryke Kaapstadse Konsertreeks, die Grahamstadse Nasionale Kunstefees, die Bulawayo Internasionale Fees en die Woordfees – saam met kunstenaars soos die pianis Leslie Howard, Mirijam Contzen (violis) en Madosini, doyenne van tradisio- nele Xhosamusiek.

Met: Suzanne Martens (eerste viool), Philip Martens (tweede viool), Karin Gaertner (altviool), Peter Martens (tjello)