Beryl Botman: Sedert die dood ons skei

Afrikaans
60 Minute

9 Oktober

12:00
R75 | R100 by die deur

Beryl Botman, weduwee van die oud-US-rektor Russel Botman, gesels openhartig met Marlene le Roux oor die twee boeke wat sy self uitgegee het, Sedert die dood ons skei en Steeds bly die liefde, die pad wat sy moes loop as weduwee, en oor aanvaarding en vergifnis.