Between Friends

Meertalig
90 Minute

13 Oktober

20:00
R165-R190 | R195-R220 by die deur

Viool, altviool én botoonsang… In hierdie konsert maak ’n mens kennis met die ongelooflike veelsydigheid van Gareth Lubbe. Dié gebore Suid-Afrikaner se diverse musikale agtergrond voeg ’n unieke geur by die werke wat voorgedra word. Gehore kan ’n viering van vriendskap, artistieke uitnemendheid en die krag van musikale samewerking verwag, sowel as ’n ver­ toning van Lubbe se veelsydigheid en passie vir musiek.

Met: Gareth Lubbe (viool, altviool, stem), Luis Magalhães (klavier)