Beurswenners

Beurswenners besin

EasyEquities Skrywersfees
Afrikaans
60 Minute

30 September

10:00
R80 | R110 by die deur

Fiksie

Aangebied deur Kwela

Die Jan Rabie en Marjorie Wallace-skrywers­beurs het tot dusver aan agt skrywers die geleentheid gegee om onverstoord aan ’n boek te werk. Boekwurm Bibi Slippers, gesels met Nathan Trantraal, wie se grafiese roman Die man wattie kinnes vang vroeër vanjaar verskyn het, en Lynthia Julius, wat vanjaar se beurshouer is en pas aan haar eerste roman begin werk het, oor die verligting, geleenthede, uitdagings en druk wat met die toekenning van ‘n groot beurs gepaard gaan.