Bier-uur met Arno

Afrikaans
Geen o.18 (Alkohol)
60 Minute

12 Oktober

17:00

13 Oktober

17:00
Gratis

VIA se splinternuwe musiekvasvra, Klankbank, is propvol opwinding, verraad en spanwerk. Kan jy die titels van bekende liedjies ontsyfer? Ken jy die temalied van Titanic en kan jy vinnig op jou voete dink? Kom toets dan jóú musiekkennis saam met die VIA-aanbieder Arno Greeff by die Netwerk24-feeskafee. Die bier is op VIA!