Bier-uur met Beer

Afrikaans
60 Minute

7 Oktober

17:00

9 Oktober

17:00
Geen o.18 (Alkohol)

VIA se gewilde algemenekennisspeletjie Slim vang sy baas is terug by die Woordfees! Kom kuier, speel en geniet ’n gratis bier met VIA se slimste speletjiesmeester, Beer Adriaanse. Met díé wenkombinasie kan die uur by die Netwerk24-feeskafee net lekkerte oplewer.