BITTERKOMIX

Meertalig
Geen o.18 (N, T, S) Die uitstalling bevat eksplisiete tekeninge en is nie geskik vir kinders nie.

7 Oktober

10:00

8 Oktober

10:00

9 Oktober

10:00

10 Oktober

10:00

11 Oktober

10:00

12 Oktober

10:00

13 Oktober

10:00

14 Oktober

10:00

15 Oktober

10:00
Gratis

Dié uitstalling fokus op oorspronklike kuns- en drukwerke deur die omstrede Bitterkomix-duo, Anton Kannemeyer en Conrad Botes. Die werk is satiries van aard en sluit materiaal in uit Bitterkomix 16-19 (2013–2023), Lag-Lag 2 (2019), The Erotic Drawings of Anton Kannemeyer (2014), The Erotic Drawings of Conrad Botes (2019), asook werk uit die Franse weergawes (2021) van laasgenoemde twee boeke.