Dié Afri-punk-kultusfilm skets post-apartheidsrealiteit wat in die wit buurte skuil. Guerrilla-filmmakertegnieke met ’n klein, (amper geen) begroting, met animasiewerk deur Diek Grobler, wys ’n onpretensieuse en ongesensorde greep uit ons geskiedenis. Verbeel jou: Afrikaanse Monty Python, rou punk, onopgesmuk. Jy kry die idee. Nie vir sensitiewe kykers nie.
12 x 30 min-episodes, 2 episodes per aand vir 6 aande