boland

Bloed in die Boland

EasyEquities Skrywersfees
Afrikaans
60 Minute

2 Oktober

10:00
R80 | R110 by die deur

Speurverhale

Aangebied deur Penguin Random House

Dit gebeur soms dat die tydsgees ’n bepaalde tema, milieu of gegewe gelyk­tydig by meer as een skrywer laat opkom. Erla Diedericks en Pieter Stoffberg het albei boeke geskryf wat op Stellenbosch afspeel, akademici by die sentrale raaisel betrek, en heelwat bloed deur die Boland laat vloei. Jonathan Amid lei die gesprek oor Swyg en Die beweging van bloed, en vind uit hoe die skrywers se instink hulle van ’n soortgelyke vertrekpunt in opwindende verskillende rigtings lei.