Boekklub: From the Smoky Jazz Halls of Yesteryear

Engels
75 Minute

12 Oktober

18:15
R90 | R120 by die deur (met ’n gratis glas wyn vooraf)

Sam Mathe, skrywer van From Kippie to Kippies and Beyond, die eerste ensiklopedie van SA township-musiek, gesels met Chris du Plessis oor die era van Moeketsi se rokerige Sophiatown-jazz en die moderne weergawe van die Markteater se Kippies, die 30’s se marabi en trekarbeiders se maskandi, en vertel meer van sterre soos Spokes Mashiyane, Miriam Makeba, Hugh Masekela, Dollar Brand, Jimmy Dludlu en Thandi Klaasen, terwyl die jazzspeler Ramon Alexander die wysies laat opklink. 

Aangebied deur Themba Books