Boekklub: To Survive Auschwitz

Engels
75 Minute

10 Oktober

18:15
R90 | R120 by die deur (met ’n gratis glas wyn vooraf)

Martie Meiring ontmoet die merkwaardige Ella Blumenthal (102) wat die Nazi-konsentrasiekampe oorleef en uiteindelik in Brakpan ’n lewe gemaak het. Joanne Jowell, skrywer van I Am Ella, is ook daar. Die gesprek begin met ’n uittreksel uit die dokumentêr I Am Here waarin Ella ook vertel van haar geestelike reis.

Aangebied deur Kwela