Afrikaans
OB 13
55 Minute

12 Oktober

14:00

13 Oktober

13:30

15 Oktober

17:00
R160-R240 | R190-R270 by die deur

Boesak handel oor die lewe van die teoloog en anti-apartheidsaktivis Allan Boesak – van sy studentedae en sy werksaamhede in die bediening, tot sy egskeiding van sy eerste vrou en sy huwelik met Elna Botha, ’n wit vrou, in die tyd toe huwelike oor die rasgrens nog wenkbroue laat lig het. Sy politieke loopbaan het grense verskuif, en die omstredenheid rondom sy bedrogsaak en uiteindelike tronkstraf het van hom ’n semi-mitiese, amper ikoniese figuur gemaak.

Met: Marlo Minnaar

Regisseur, skrywer, stel- en beligtingsontwerp Mercy Kannemeyer

Moontlik gemaak deur Festival voor het Afrikaans, Toyota US Woordfees