Borrels en ontbyt saam met Minki

Afrikaans
180 Minute

9 Oktober

09:00
R480

Kom geniet ’n heerlike ontbyt by Lanzerac in die hart van die Jonkershoekvallei saam met Minki van der Westhuizen, alombekend vir haar ikoniese styl, selfvertroue en goedhartigheid. Terwyl die gaste ’n plaasvars ontbyt geniet, gesels sy oor haar rol as ma, dogter, vrou en vriendin. Net soos die boeretroos is ook die borrels by dié ontbyt bodemloos. 

Met: Minki van der Westhuizen