Afrikaans
OB 13
14 Minute

8 Oktober

16:00
Gratis

2023 | Suid-Afrika

Jody kruip weg op ’n afgeleë perdeplaas in die Klein-Karoo. ’n Romanse ontstaan tussen haar en die stalkneg Dino, maar die vrede word verpletter wanneer Dino se verlede en ’n wrede sindikaat hom inhaal.

Met: Nicole Fortuin, Daniel Mpilo Richards, Sherman Pharo 

Regisseur Aadil Dhalech