Afrikaans
OB 13 (G)
45 Minute

10 Oktober

10:00

14 Oktober

12:00

15 Oktober

15:00
R80 | R100 by die deur

Danny het ’n fobie vir roomys. Sy suster Debra sukkel om te slaap en is boonop gepla met Miguel, die man op die maan. Die twee verhuis met maansverduistering, maar Debra vind dit moeilik om alles net so agter te laat. Vrae oor die verlede duik op terwyl die aarde sy plek tussen die son en maan inneem. 

Met: Jurgen McEwan, Miché C. van Wyk 

 

Skrywer, stelontwerp Stephren Saayman 

Regisseur Robyn September 

Vervaardiger, kostuums  Selcouth Productions 

Verhoogbestuur Siyamthanda Bangani