Meertalig
45 Minute

15 Oktober

15:30
R50 | R180 by die deur

In dié musikale belewingsreis speel Zietsman van alternatiewe pop en rap tot romantiese akoestiek. Dit is gegrond op haar debuut-EP, Breekgoed, wat luisteraars die geleentheid bied om die vyf stappe van rou oor ’n verlore liefde te beleef, terwyl ander jou sal laat dans. Augusta, ook ’n kranige dramaturg en draaiboekskrywer, is veral bekend vir haar rol in die bekroonde toneelstuk Moord op die 8ste gat en die TV-reeks Die dinge van ’n kind

Met: Augusta Zietsman