Afrikaans
Geen o.16 (T)
70 Minute

8 Oktober

20:00

9 Oktober

13:00

10 Oktober

20:30
R160-R190 | R190-R220 by die deur

Een baas. Drie werkers. Een word afgedank, met baie boelie en baklei wat volg. Die donker komedie Bul ondersoek die fyn lyn tussen kantoorpolitiek, die paranoia van werkloosheid en die mens se byna dierlike instink vir oorlewing. Katterig en ongevraagd, maar ook snaaks – al lag ons miskien vir die verkeerde redes.

Met: René Cloete, Wian Taljaard, Wynand Kotze, Peggy Tunyiswa 

Regisseur en stelontwerp Nicole Holm 

Vervaardigers en produksiebestuur Weer-produksies 

Skrywer Mike Bartlett 

Vertaler, verwerker en beligtingsontwerp Nico Scheepers 

Kostuums en verhoogbestuur Cole Wessels 

’n Ko-produksie van KKNK en Suidoosterfees, ondersteun deur NATi