Bullsh!t: 50 Fibs That Made SA

EasyEquities Skrywersfees
Engels
60 Minute

5 Oktober

08:45
R80 | R110 by die deur

Jonathan Ancer se jongste boek bevat ’n uitspattige verskeidenheid van leuens, mites, onwaarhede en opmaakstories wat die geskiedenis van Suid-Afrika vertel met die tong in die kies en die vingers gekruis. Ancer probeer om almal tot dieselfde mate te vermaak en aanstoot te gee – of dit nou gaan oor die Satanistiese boodskappe wat jy kwansuis in die 70’s sou hoor as jy ’n Beatles-plaat agteruit speel, tot die feit dat Suid-Afrikaners spesiaal is. Mercy Kannemeyer skei die spek wat geskiet word van die reine waarheid.

Aangebied deur Jonathan Ball